Ek is 'n Slamse 'laaitjie' van die Kaap. Pa is van Bo-Kaap, ma is van District ses. Is nou mooi ses jaar tussen die 'Rooinekke'. (Die vrou is half-engels). 2009 is defnitief onse laaste jaar hier.
Ek gaan Kaap toe in Februarie (na 3 jaar) om 'n huis te koop (KONTANT!) en nog steeds kleingeld oor vir die swembad etc. Was harde werk hoor!
Afrikaans is my tweede taal. (eerste keer in 6 jaar wat ek dit gebruik!!)
Ash (Ashraf)

Comment